As kinders terugvertel druk hulle in hulle eie woorde uit wat hulle ingeneem en verstaan het. Terugvertel laat jou kinders beter onthou en beter begryp.
As kinders terugvertel druk hulle in hulle eie woorde uit wat hulle ingeneem en verstaan het. Terugvertel laat jou kinders beter onthou en beter begryp.
Tuisonderwys het 5 ooreenkomste met 'n vliegtuigrit. Dit gaan jou help om ʼn duidelike prentjie in jou kop te kry waaraan jy kan dink as jy weer begin twyfel oor jou sukses met tuisonderrig.
Die Leer Lees met Tippie reeks is sommer baie gewild onder tuisskolers. Daarom is dit vir my ʼn groot voorreg om hierdie week met Reinette Lombard te gesels, een van die “ma’s” van Tippie.