Hoe en wat moet kinders leer


    Skielik het ons wêreld verander, en is kinders wat tot 2024 gewoon “voorskools” was nou skoolpligtig! Sedert 24 Desember 2024, toe die BELA-wet van krag geword het, is ‘n kind skoolpligtig vanaf die begin van die jaar waarin hy 6 word, en moet hy dan by sy provinsiale […]

Graad R hoef nie ‘n R-R-Riller te wees nie!







'Unschooling' in Afrikaans: Kan jy jou kinders in Afrikaans tuisskool sonder ’n formele kurrikulumverskaffer? Watter hulpbronne is beskikbaar?

‘Unschooling’ in Afrikaans




Lus om temastudies te gebruik? Maar dit voel of jy te los en vas werk? Gebruik ’n storie as 'n aankopingspunt, sê spraak- en taalterapeut, Hannekie Verwoerd.

Stories – die deur na meer




leerplan 3
Wat moet my kinders leer? Verkeerde vraag! HOE moet hulle leer? Regte vraag. Kennis neem so vinnig toe jy kan hulle nie alles leer nie.

Leer jou kind net dié 3 dinge


Om te kan speel, is baie belangrik vir kinders. Veral pa's speel 'n kardinale rol in spel. Navorsing met jong rotte gee vir ons goeie insig hieroor.

’n Pa moet sy werk speel-speel doen












As 'n mens nuwe kennis of ʼn nuwe vaardigheid moet bemeester, is daar altyd ʼn fase nodig waarin die kind die nuwe kennis moet konsolideer.

Dis hoe kinders eintlik leer