Tuisonderwys is ontwerper-onderwys, want jy kan dinge aanpas totdat dit PRESIES by jou behoeftes pas. Soos die Cloete-gesin wat op reis is deur die land.
As jy voel of dit net jou kind is wat so sukkel, skep moed by hierdie tuisskoler vir wie dinge nie die eerste keer uitgewerk het nie. Tog het sy volgehou!
Tuisonderwys is ontwerperonderwys wat jy kan maak en pas tot dit julle gesin se behoeftes pas. Riana Wessels vertel hoekom hulle gesin Nukleus gekies het.
Tuisskoolma's het ondersteuning nodig. Sluit aan by ondersteuningsgroepe, maar moenie iemand anders se sitkamer-lewe met jou binnekamer-lewe vergelyk nie.
Omdat tuisskolers hul kinders so goed ken, weet hulle hoe die kinders vorder sodat hulle nie nodig het om tyd met formele toetse en eksamens te mors nie.