Hoe leer kinders? Wat is die rol van die ouer of die onderwyser? Dis vrae waarmee ʼn briljante Russiese onderwyskundige, Lev Vygotsky, ook geworstel het.
Tuisonderwys is ontwerper-onderwys, want jy kan dinge aanpas totdat dit PRESIES by jou behoeftes pas. Soos die Cloete-gesin wat op reis is deur die land.
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Lus om temastudies te gebruik? Maar dit voel of jy te los en vas werk? Gebruik ’n storie as 'n aankopingspunt, sê spraak- en taalterapeut, Hannekie Verwoerd.
Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien .Die paadjie na lees begin by klank!