Vrywaring


Vrywaring

Die inligting op hierdie webwerf is slegs vir algemene inligtingsdoeleindes. Die inligting word deur oolfant.com verskaf en alhoewel ons probeer om so ver as moontlik die inligting op datum te hou en seker te maak dit is korrek, verteenwoordig ons niemand en verskaf ook nie geïmpliseerde of uitdruklike waarborge oor die volkomenheid, akkuraatheid, betroubaarheid, geskiktheid of beskikbaarheid van die webwerf of die inligting, produkte, dienste of verwante grafika wat op die webwerf vir enige doeleindes is nie. Om enigsins op sulke inligting staat te maak, doen jy streng op jou eie risiko.

Onder geen omstandighede sal ons aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie, insluitende sonder beperking, indirekte of gevolglike verlies of skade, of hoegenaamd enige verlies of skade wat voortspruit uit die verlies van data of wins wat voortspruit uit of wat in konneksie van, gebruik van hierdie webwerf spruit nie.

Deur hierdie webwerf is jy in staat om te skakel met ander webwerwe wat nie onder die beheer van oolfant.com is nie. Ons het nie beheer oor die aard, inhoud of beskikbaarheid van sulke webwerwe nie. Die insluiting van enige skakel beteken nie noodwendig ʼn aanbeveling of ondersteuning van die beskouings wat hulle uitdruk nie.

Alle redelike pogings word aangewend om hierdie webwerf vlot aan die werk te hou. Nieteenstaande aanvaar oolfant.com nie verantwoordelikheid, en is ook nie aanspreeklik daarvoor as die webwerf tydelik weens tegniese probleme buite ons beheer, nie beskikbaar is nie.