Episode 27: Die onverwagse redes waarom jou kind MOET speel


Ontmoet die man wat uitgevind het rotte lag

In hierdie week se potgooiepisode praat ek nie soseer oor sosialisering nie, maar oor speel. Kom vind uit hoe en hoekom kinders speel.

Jy gaan hoor van die man wat uitgevind het rotte lag, hoe belangrik dit is dat pa’s hulle kinders so hoog in die lug gooi (al wil die ma se hart gaan staan) en die ware rede waarom ons vir ons kinders goeie sportmanskap leer.

As jy wil hoor hoekom spel so belangrik is vir jou kinders, luister gerus.

Hier praat dr Warren Farrell, wie in die potgooi ter sprake kom, oor sy boek.

Groot promosie aan die gang

Onthou van die oolfant promosie wat tans aan die gang is. Die beste waarde vir geld ooit met ‘n spesiale prys op die oolfant kursusse plus drie heerlike gratis bonusse.

 

In hierdie week se potgooiepisode kyk ons bietjie kom speel so belangrik is vir tuisskoolkinders.

Leave a comment