5 lesse wat vlieg jou oor sukses in tuisonderwys kan leer
Tuisonderwys het 5 ooreenkomste met ‘n vliegtuigrit. Dit gaan jou help om ʼn duidelike prentjie in jou kop te kry waaraan jy kan dink as jy weer begin twyfel oor jou sukses met tuisonderrig.
Hier is die vyf punte:
- Hou kontak met die toring
- Dien ʼn vlugplan in
- ʼn Vliegtuig het net twee dinge nodig om aan te hou vlieg
- ʼn Vliegtuig is 90% van die tyd van koers af
- Sit eerste jou eie suurstofmasker op
Hier is die YouTube video waarna ek verwys:
En hier is die artikel oor die matriekopsies:
Stel jy belang in 21 dae na sukses as tuisskoolma? Vir Meer inligting klik op die knoppie:
Weet jy nie waar om met tuisonderwys te begin nie?
Voel jy skoon verward oor al die opsies en keuses en moontlikhede?
➡️ ➡️ ➡️ Begin hier.
In Gratis&Verniet gaan jy alles vind sodat jy dadelik met tuisonderwys kan wegspring.
Vind onder andere uit:
- Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is
- Wat al die voor- en nadele van elkeen van die verskillende matriekroetes is
- Hoe om jou kind se werk te merk
- Hoe om ander mense (en jouself) te oortuig dat tuisskool die beste ding is
- Hoe om te weet of jy jou kind op standaard is
Daar is:
- Voorbeeldlesse
- Webinare (3 ure se kyktyd)
- Video’s (2 ure se kyktyd)
- Werkboeke wat jy kan deurwerk om jouself op koers te kry
- PDF’s met van die beste idees oor tuisonderwys
- ʼn Aftiklysies wat jou help om die ideale tuisskooldag te beplan
- Platsakplanne wat jy kan maak
Geniet hierdie skatkis van gratis hulpbronne wat jou dadelik:
- Gemoedsrus
- Fokus
- Goeie struktuur
- Afskopplekke gaan gee
Maak ʼn skittersukses van tuisonderwys.
