Artikels

Al die vrae wat jy nog altyd oor tuisonderwys gehad het.
















As 'n mens nuwe kennis of ʼn nuwe vaardigheid moet bemeester, is daar altyd ʼn fase nodig waarin die kind die nuwe kennis moet konsolideer.

Dis hoe kinders eintlik leer




Skep moed vir tuisonderwys deur jou tuisskooldag sinvol te beplan. Hoe doen mens dit? Hier is vir jou vyf beginsels om oor na te dink.

Skep moed vir tuisonderwys


Om iets neer te skryf, kan baie kragtige gevolge hê. Jy onthou dit beter. Jy verstaan dit beter. Maar wees versigtig: dit wat jy neerskryf, glo jy ook!

Pen en papier steeds die beste manier