Artikels

Al die vrae wat jy nog altyd oor tuisonderwys gehad het.



Mariëtte van Reenen, tuisskoolma maar ook opgelei as ʼn Wiskunde-onderwyseres, gee Wiskundewenke en raad hoe om die vak suksesvol as tuisskoler aan te pak.

Eksjuffrou se 12 topwenke oor Wiskunde


Jy hoor van baie mense wat tuisskool, lees van hulle op Facebook en sien hulle op tuisskooluitstappies. Maak hierdie mense regtig ’n regtig ’n sukses van hulle kinders se onderwys, wonder jy soms. So baie van hulle laat hulle kinders glad nie eksamens skryf nie. Vorder hulle ooit? Hoe lyk […]

‘Unschooling’ in Afrikaans



















In die goeie ou dae toe ons nog met ’n karavaan gaan vakansie hou het, slaap ons een jaar by die Gariepdam oor. Een van die lekkertes van kamp is dat mens nader is aan alles – behalwe die toilette! Nader aan die natuur, nader aan ander mense. Vir ons […]

’n Pa moet sy werk speel-speel doen