Episode 29: Só gebruik jy die oolfant kursusse in die Amerikaanse Hoërskooldiploma


Kan mens oolfant se kursusse as deel van die Amerikaanse Hoërskooldiploma gebruik?

Hierdie is ʼn bonusepisode. Al hoe meer en meer ma’s wat ʼn eklektiese tuisskoolbenadering volg, dink daaraan om die Amerikaanse hoërskooldiploma te gebruik vir ʼn matriek.

Maar nou wonder hierdie ma’s wat doen mens vir Afrikaans op hierdie roete.

In hierdie episode gee ek graag vir jou ʼn paar maniere waarop jy oolfant se kursusse gebruik in die verwerwing van ʼn Amerikaanse hoërskooldiploma.

Die Amerikaanse hoërskooldiploma is ʼn bewese roete met kinders wat reeds op universiteit is nadat hulle dit gedoen het. Dis ook ʼn matriekroete wat vir mens baie vryheid bied.

Daar is twee ander potgooi-episodes hieroor as jy graag meer inligting hieroor wil kry. 

Episode 17.

Episode 22.

Vir meer inligting oor die Amerikaanse Hoërskooldiploma gesels gerus met een of albei hierdie tuisskoolma’s:

Groot promosie aan die gang

Onthou van die oolfant promosie wat tans aan die gang is. Die beste waarde vir geld ooit met ‘n spesiale prys op die oolfant kursusse plus drie heerlike gratis bonusse.

 

So maak jy die oolfant kursusse maklik deel van jou Amerikaanse hoërskooldiploma kurrikulum se Afrikaanse vereistes.

Leave a comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

six − five =