Episode 43: ‘n Makliker manier om te tuisskool


As jy moeg is vir spook en sukkel

Is jy moedeloos omdat jou kinders so oorwerk is?

Breek jou hart as hulle moeg-moeg aangeslof kom om hulle werk te doen?

Sê jy vir jouself dis nie wat jy in gedagte gehad het toe jy begin tuisskool het nie?

As jy maar net die moed kon kry om jou eie leerplan saam te stel?

Maar hoe doen jy dit? En hoe maak jy seker jy dek al die belangrike goed in jou onderwysplan?

Bemagtig jouself!

Spring volgende jaar met jou eie leerplan weg.

Bring die vreugde terug na tuisonderrig.

Oolfant se Black Friday Promosie bied jou ALLES wat nodig is om dit te doen

Hier is die hele wonderlike spesiale aanbod wat geldig is tot en met 30 November 2021.

Al vyf oolfant gewilde taalkursusse ter waarde van R 2847

+

3 wonderlike GRATIS bonusse

  1. GRATIS Geskiedenispretboek van Edusense ter waarde van R290
  2. 3 maande se GRATIS intekening by Luistervink Stories ter waarde van R300
  3. ʼn 32-in-1-Wiskundebondel van Somme(r)pret ter waarde van R430

Die totale waarde van die spesiale bonuspakket = R3486

Maar jy betaal net R1999

KLIK HIER om te gaan inskryf.

Luister ook hier na die oolfant potgooi

Wens jy jy kon die moed kry om jou eie leerplan saam te stel? Bemagtig jouself met hierdie maklike raamwerk.

Leave a comment