Episode 1, Seisoen 2: Hoe om sonder ‘n bokskurrikulum te tuisskool


So omskep jy jouself in ‘n eklektiese tuisskoler

In hierdie episode gaan jy leer hoe om sonder ʼn bokskurrikulum te tuisskool selfs al het jy nie ʼn idee waar om te begin nie.

Kom vind uit wat die drie geheime oor onderwys is wat jou vir altyd anders na tuisskool sal laat kyk.

Leer ook van ʼn eenvoudige 4-pilaar-raamwerk wat jy kan gebruik om seker te maak jy bly op koers as ʼn eklektiese tuisskoler.

Vir meer inligting oor die oolfant spesiale aanbod wat tans aan die gang is, gaan na oolfant.com.

Luister ook hier na die oolfant potgooi

Work ’n eklektiese tuisskoler en tuisonderrig sonder ’n bokskurrikulum selfs al weet jy nie waar om te begin nie.

Leave a comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

two + seven =