So baie tuisskolers het die behoefte om meer van die elf amptelike landstale aan te leer as net Engels. Laat Marie-Louise van die taalskool Bothabile jou wys hoe.
Ons weet almal ons kinders behoort minder tyd op skerms deur te bring. Dit sluit rekenaars, tablette en selfone in. Maar hoe doen mens dit? En hoe doen jy dit sonder ʼn geveg?

Dis gerusstellend om te hoor hoe Jana Bornman al die insig wat sy self as tuisgeskoolde verkry het oordra in haar benadering tot haar eie vier kinders se tuisonderwys.
Om jou kind net begripstoetse te laat doen, is soos ʼn afrigter wat ʼn atleet net aan kompetisies laat deelneem sonder om ʼn doelbewuste oefenprogram met die atleet te volg. ‘n Volledige afrigtingsprogram bou leesbegrip beter uit.
In hierdie week se potgooi-episode gesels ons met skrywer Jaco Jacobs, onder andere oor rympies en draf, nuwe vertalings van ou gunstelinge en hoe om jou kind te help om aan die skryf te kom.