Episode 2, Seisoen 4: VOORLEES vir ‘n HUPSTOOT!


Voorlees ontwikkel ‘n kind se taal, denke en luistervermoë

Bekommerd oor jou kind se taal? Of sommer net lus om ’n baie aangename gewoonte saam met jou kind te vorm?

Kom hoor wat is al die ongelooflike voordele van voorlees en dat jy dit van voor geboorte af reeds vir jou kind kan doen. Dit is ’n pynlose manier om jou kind se taal en denke ’n hupstoot te gee, en dit versterk tegelykertyd die band tussen julle. Dis ook ’n ongeëwenaarde manier om jou kind se verbeelding en kreatiwiteit vlerke te gee.

Ons gesels oor WAT om te lees, en wat lewende boeke nou eintlik is; wie Charlotte Mason was van wie jy sekerlik gereeld hoor in tuisskoolkringe, en die feesmaal wat sy glo ons vir ons kinders moet voorsit.

Wonder jy HOE om voor te lees? Is dit nodig om vir jou kind voor te lees as hy reeds self kan lees?

Kom luister wat “terugvertel” nou eintlik is, en wat is “onderdompelingslees”…

Luister ook hier na die oolfant potgooi

MOET DIT NIE MISLOOP NIE! 20% AFSLAG TOT 31 AUGUSTUS 2024

20% afslag op alle produkte, en nog meer as jy produkte kombineer!

Vra my ([email protected]) oor kombinasies!

15-minuut-Afrikaans (normaalweg R699.00; nou R559.20)

30-week-lange kursus (vir ‘n kind wat al kan lees):

  • Belangrikste woordsoorte
  • Woordeskat
  • Lettergrepe (help vreeslik baie met spelling)

Net 15 minute per dag. Maar dis ‘n kwartiertjie met oemf, waarin daar baie leer plaasvind.

Boonop vind al die leer binne ‘n genotlike storie plaas, wat leer pret maak.

Genoeg werk vir ‘n hele jaar. Die kursus bestaan uit PDF’s wat jy self dadelik kan uitdruk.

 

Sinne wat Sing (Normaalweg R799.00, nou R639.20)

Leer om sinne te skryf wat skitter, in videolesse en werkboeke.

Die pret van stories word gebruik om leer makliker te maak.

  • Stylfigure (vergelyking, metafoor, hiperbool, ens)
  • Stylmiddels (wissel sinsopeninge af, werkwoordpatrone, ens)
  • Hoe om jou werkwoorde, byvoeglike naamwoorde en bywoorde regtig te laat sing

Kan ‘n hele jaar hieraan bestee.

 

Kom ons Skryf ‘n Opstel (Normaalweg R700.00, nou R560.00)

In hierdie kursus beweeg ons nou na paragrawe en opstelle

Videolesse en werkboeke.

Leer om feite te organiseer sodat skryfwerk makliker en leesbaarder word.

Kan weer eens ‘n jaar hieraan bestee.

 

21 dae na Sukses in Tuisonderwys (normaalweg R2000.00, nou R1600)

Inspirasie vir vreugdevolle tuisonderwys

  • Hoe om vir jou en jou kinders ontwerperonderwys te skep
  • Hoe leer ‘n kind
  • Hoe onthou mens iets
  • Noodsaaklike dinge om te onthou
  • Noodsaaklike dinge om te doen en aan te hou doen

 

Omvattend Afrikaans

Is jou kinders nog klein?

Lê lees en skryf nog vir jou voor?

  • Kry Omvattend Afrikaans se kursusse vir Gr 1 tot 3.
  • Werkboeke ingesluit, maar dit kan ook apart bestel word, as jy dieselfde kursus later vir die jongeres wil gebruik
  • Kombinasies kom teen nog ‘n afslag.

Leave a comment