Marisa Haasbroek


About Marisa Haasbroek

Afrikaanse tuisskoolma. Afrikaanse skryfster.

ʼn Verslag het uitgekom waarin Suid-Afrikaners se leesvermoë bedroewend lyk. Erg bedroewend. Dit blyk dat 80% van graad viers nog nie kan lees nie. Die verwyte en beskuldigings vir oorsake van dié swak prestasie word heen en weer geslinger.  Hier is 'n ander perspektief.

O wee, ons nasie lees vrot …





leerplan 3
Wát moet ek my kinders leer is die verkeerde vraag om te vra as jy vir jou kind ’n leerplan probeer saamstel. Hoekom? In ’n wêreld waar ons kennis op die oomblik elke dertien maande VERDUBBEL, is dit onmoontlik dat jy jou kind alles kan leer wat daar te lere is.  Deesdae meet ons […]

Leer jou kind net dié 3 dinge


Moedertaal
Wat is die een ding wat jy moet doen as jy nie jou kinders se toekoms met tuisleer wil opmors nie? Leer hulle in hulle moedertaal. Vir so lank as moontlik. Hier is vyf redes hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste, grootste guns is wat jy jou kinders ooit sal bewys.

5 Redes waarom moedertaalonderwys die beste keuse is wat jy ...


2
Vandat ek die eerste keer van Judith Harris gehoor het, het my nekhare al gerys. Sy was ʼn omstrede sielkundige en haar werk is nou weer in die nuus, omdat sy op 29 Desember 2018 oorlede is. Op die oog af lyk dit of sy goed bedoel het. Sy het […]

’n Ma se werk? Tel nie. Maats is belangriker! Wat?!?!



2
Jy het jou kinders in die skool gehaal, want hulle was oorwerk en het skool gehaat. Jy het so baie gehoor van die tuisskool-voorsprong en dat tuisonderwys meer ontspanne is. Tuisgeskoolde kinders, so het jy ook gehoor, vaar boonop akademies beter as skoolkinders.  ʼn Paar maande later tref die werklikheid […]

Leer jou kinders só om toesprakies af te steek


2
Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, skryf hierdie week oor hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien.  Ek onthou so goed hoe ek taal as ’n kind ervaar het. Dit was vir my baie opwindend. Al die maniere wat klanke, woorde en sinne aanmekaar […]

So jy wil jou kind leer lees? Vergeet van die ...


Terugvertel
Terugvertel (narration in Engels) is wanneer leerders in hulle eie woorde vertel wat hulle kan onthou en verstaan oor die leerinhoud waarvan hulle so pas gehoor het. Terugvertel het twee groot voordele. Dit help jou kinders: • beter onthou wat hulle geleer het • beter verstaan wat hulle geleer het

Terugvertel — gebruik dit só





leer lees 6
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf.  Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” En ʼn ander een: “J is veronderstel om volgende […]

Hoe leer ek my kind lees en skryf?







Jy hoor van baie mense wat tuisskool, lees van hulle op Facebook en sien hulle op tuisskooluitstappies. Maak hierdie mense regtig ’n regtig ’n sukses van hulle kinders se onderwys, wonder jy soms. So baie van hulle laat hulle kinders glad nie eksamens skryf nie. Vorder hulle ooit? Hoe lyk […]

‘Unschooling’ in Afrikaans