Hoe leer kinders? Wat is die rol van die ouer of die onderwyser? Dis vrae waarmee ʼn briljante Russiese onderwyskundige, Lev Vygotsky, ook geworstel het.
Wat moet my sesjarige kan doen, vra elke ma haarself af as haar kind naby skoolgaande ouderdom kom. Hier is ses dinge wat jy met elke sesjarige moet doen.