Karin van Oostrum


    Skielik het ons wêreld verander, en is kinders wat tot 2024 gewoon “voorskools” was nou skoolpligtig! Sedert 24 Desember 2024, toe die BELA-wet van krag geword het, is ‘n kind skoolpligtig vanaf die begin van die jaar waarin hy 6 word, en moet hy dan by sy provinsiale […]

Graad R hoef nie ‘n R-R-Riller te wees nie!





‘n Spelende kind is ‘n gesonde kind. Speel bevorder ‘n kind se intellektuele, emosionele en kreatiewe ontwikkeling op ‘n baie prettige manier. Kom luister hoe!

Episode 6, Seisoen 3: Laat hulle SPEEL!