2 Benut die tuisskool-voorsprong ten volle met hierdie oefening, waarin jou kinders gaan leer om lekker lawwe toesprakies te maak. Leer jou kinders só om toesprakies af te steek
Terugvertel: wanneer leerders in hulle eie woorde vertel wat hulle kan onthou en verstaan oor die leerinhoud waarvan hulle so pas gehoor het. Terugvertel — gebruik dit só
Onderwys in jou moedertaal. Vyf redes waarom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste guns is wat jy hulle ooit sal bewys. 5 goeie redes vir onderwys in die moedertaal
'Unschooling' in Afrikaans: Kan jy jou kinders in Afrikaans tuisskool sonder ’n formele kurrikulumverskaffer? Watter hulpbronne is beskikbaar? ‘Unschooling’ in Afrikaans
2 Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme. Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke
4 ’n Tuisskoolma van vyf meisiekinders se eerlike en waardevolle beskrywing van haar reis met haar negejarige se disleksie en leesprobleme. Ek dink my kind het disleksie. Wat moet ek doen?
6 Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, skryf hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien .Die paadjie na lees begin by klank! Wil jy jou kind leer lees? Vergeet van die alfabet
2 Charlotte Mason in Afrikaans: Sewe van haar beste benaderings en hoe jy hulle vandag nog in jou tuisonderwys kan begin gebruik. Charlotte Mason in Afrikaans – 7 van haar bekendste idees
Tuisskoolma, Elbie Kits, wie se kinders matriek suksesvol deur Impaq voltooi het, beantwoord 10 van die vrae oor Impaq se voor- en nadele. Impaq-matriek: 10 vrae daaroor
14 ’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help. Hoe leer ek my kind lees en skryf?
2 Met SA se leesvermoë wat so bedroewend lyk, is hier 'n ander kyk na maniere waarop tuisskolers hul kinders se leesbegrip kan verbeter. O wee, ons nasie se leesbegrip is vrot …