Hierdie oulike aktiwiteit gaan jou niks kos nie, vat nie baie tyd nie, maar bied hope pret. Boonop gaan jou kinders baie daaruit leer.
Welkom by oolfant se potgooi. Ons leuse is oos, wes, tuis bes, want ons wil van tuisonderwys ontwerperonderwys maak.