In hierdie episode gesels Sanet du Toit oor bordspeletjies en hoekom tuisskolers so lief is daarvoor.

Potgooi – Sit speel-speel die geniet terug in leer


Woordspeletjies maak tuisskool meer pret

Vandag praat ons oor woorde en woordspeletjies. Sanet du Toit van Pretoria is my gas. Ek en Sanet het in 2017 kennis gemaak toe sy my vertel het van die teëltjies vir ʼn woordboubordspeletjie wat sy maak. 

Verlede jaar het alles vir haar verander toe ‘n SA bordspeletjievervaardiger haar genader het om ʼn volwaardige bordspeletjie te begin ontwikkel. 

Ons gesels oor speletjies en entrepreneurskap. En hoekom tuisskolers so lief is vir bordspeletjies.

Meer inligting hier:

https://www.facebook.com/TelJouWoorde

https://www.spoetnik.co.za/african-safari

Luister ook hier na die oolfant potgooi

OP SOEK NA MEER HULP EN RAAD OOR TUISONDERWYS?

Skryf gerus in vir hierdie gratis aanlyn kursus

Weet jy nie waar om met tuisonderwys te begin nie?

Voel jy skoon verward oor al die opsies en keuses en moontlikhede?

➡️ ➡️ ➡️ Begin hier.

In Gratis&Verniet gaan jy alles vind sodat jy dadelik met tuisonderwys kan wegspring.

 

Vind onder andere uit:

  • Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is
  • Wat al die voor- en nadele van elkeen van die verskillende matriekroetes is
  • Hoe om jou kind se werk te merk
  • Hoe om ander mense (en jouself) te oortuig dat tuisskool die beste ding is
  • Hoe om te weet of jy jou kind op standaard is

 

Daar is:

  • Voorbeeldlesse
  • Webinare (3 ure se kyktyd)
  • Video’s (2 ure se kyktyd)
  • Werkboeke wat jy kan deurwerk om jouself op koers te kry
  • PDF’s met van die beste idees oor tuisonderwys
  • ʼn Aftiklysies wat jou help om die ideale tuisskooldag te beplan
  • Platsakplanne wat jy kan maak

 

Geniet hierdie skatkis van gratis hulpbronne wat jou dadelik:

  • Gemoedsrus
  • Fokus
  • Goeie struktuur
  • Afskopplekke gaan gee

 

Maak ʼn skittersukses van tuisonderwys.

In hierdie episode gesels Sanet du Toit oor bordspeletjies en hoekom tuisskolers so lief is daarvoor.

Leave a comment