Potgooi – Ek voel so sonder hoop en vol trane


5 Lesse maak tuisonderwys vir jou makliker

In hierdie episode gesels ek oor ʼn paar e-posse wat ek en ʼn tuisskoolma onlangs vir mekaar geskryf het. Uit hierdie korrespondensie kan jy vyf lesse leer wat tuisonderwys baie makliker vir jou kan maak.

  1.      Maak jou emosies los van jou kind se prestasie
  2.      Hou rekening met jou kind se ouderdom
  3.      Jou kind se houding teenoor leer is van kardinale belang
  4.      Vergeet die ewige getoetsery
  5.      Speeltyd is groeityd

Skryf hier in vir gratis aanlyn kursus waarvan ek praat: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/gratis-verniet

Luister ook hier na die oolfant potgooi

OP SOEK NA MEER HULP EN RAAD OOR TUISONDERWYS?

Skryf gerus in vir hierdie gratis aanlyn kursus

Weet jy nie waar om met tuisonderwys te begin nie?

Voel jy skoon verward oor al die opsies en keuses en moontlikhede?

➡️ ➡️ ➡️ Begin hier.

In Gratis&Verniet gaan jy alles vind sodat jy dadelik met tuisonderwys kan wegspring.

 

Vind onder andere uit:

  • Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is
  • Wat al die voor- en nadele van elkeen van die verskillende matriekroetes is
  • Hoe om jou kind se werk te merk
  • Hoe om ander mense (en jouself) te oortuig dat tuisskool die beste ding is
  • Hoe om te weet of jy jou kind op standaard is

 

Daar is:

  • Voorbeeldlesse
  • Webinare (3 ure se kyktyd)
  • Video’s (2 ure se kyktyd)
  • Werkboeke wat jy kan deurwerk om jouself op koers te kry
  • PDF’s met van die beste idees oor tuisonderwys
  • ʼn Aftiklysies wat jou help om die ideale tuisskooldag te beplan
  • Platsakplanne wat jy kan maak

 

Geniet hierdie skatkis van gratis hulpbronne wat jou dadelik:

  • Gemoedsrus
  • Fokus
  • Goeie struktuur
  • Afskopplekke gaan gee

 

Maak ʼn skittersukses van tuisonderwys.

In hierdie potgooi episode gesels ek oor vyf lesse wat tuisonderwys baie makliker vir jou kan maak.

Leave a comment