Voorlees is ‘n kragtige middel om jou kind se taalvermoë, en sommer sy denke in die algemeen, ‘n hupstoot te gee. Episode 2, Seisoen 4: VOORLEES vir ‘n HUPSTOOT!
Daardie stories wat ’n gesin deel, bind hulle saam, veral stories van hul eie mense. Dan weet ’n kind waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is. Stories is goud! Episode 1, Seisoen 4: ‘n Hegte gesin deel STORIES!