Daardie stories wat ’n gesin deel, bind hulle saam, veral stories van hul eie mense. Dan weet ’n kind waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is. Stories is goud!
‘n Spelende kind is ‘n gesonde kind. Speel bevorder ‘n kind se intellektuele, emosionele en kreatiewe ontwikkeling op ‘n baie prettige manier. Kom luister hoe!