4 Hou Wiskunde veral in Afrikaans as julle huistaal Afrikaans is. Wiskunde is die mees abstrakte vak wat jou kind moet leer. Moet dit beslis nie in 'n tweede taal probeer aanleer nie. Hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer