2 Uit ondervinding weet ons voorlees werk. Maar hoekom werk dit SO GOED? ’n Spraak- en taalterapeut verduidelik mooi wat die voordele van voorlees is. Net 20 minute beskikbaar? Lees vir jou kind voor!