Hoe kan mens jou kind se spelling verbeter? Fokus eerder op spelpatrone as spelreëls, beveel hierdie spraakterapeut aan. Hier is agt maniere om dit te doen.
As daar een ding is wat Afrikaanse tuisskoolma’s opgewonde maak, is dit boeke. Ons Afrikaanse leeslys gaan 'n PDF tabel wees, wat gereeld bygewerk sal word.