Skielik het ons wêreld verander, en is kinders wat tot 2024 gewoon “voorskools” was nou skoolpligtig! Sedert 24 Desember 2024, toe die BELA-wet van krag geword het, is ‘n kind skoolpligtig vanaf die begin van die jaar waarin hy 6 word, en moet hy dan by sy provinsiale […]