‘n Sterk band tussen jou en jou kind is noodsaaklik vir tuisskool. Kom kry wenke vir hoe om die band sterker te maak en te herstel. Episode 5, Seisoen 3: Hou hulle vas!