Omhels die vryheid van tuisonderwys

Ouerhandleiding

Werkboek (245 ble) met 40 leesstories in 'n Leesboek

Die basis van die programme is elke dag se LEESdissipline.

Lees deur die jaar 40 Afrikaanse stories saamgestel uit klassieke Afrikaanse boeke van ouds! 

Die stories help ‘n kind om vlot te lees en deur die loop van die jaar sal sy selfvertroue en liefde vir lees groei.

 

Sien onderstaande voorbeelde uit die werkboek

Hersiening van werk gedoen in die Omvattend Afrikaans Gr1 program

Ontwikkel hoër orde denke en begin met navorsing vaardighede deur taaloefeninge en interessante projekte. 

Vir die ouer se gemoedsrus is daar Assesserings elke kwartaal ingesluit met antwoorde. Geen voorbereiding nodig nie.

Fabels het lesse, dierestories is interessant en sommige is sommer net snaaks, maar elkeen word bespreek om begrip te ontwikkel.

Lees, besprekings, woordeskat uitbreiding, spelling, kreatiewe skryf en taalleer in elke les wat aansluit by die storie gelees. 

Gedigte is gereeld deel van die lesse en kind leer ook Afrikaanse Idiome en Intensiewe vorme wat gemaklike deel is van die letterkunde. 

BESTEL NOU

Omvattend Afrikaans Bestelvorm

Koerierkoste (binne SA) is ingesluit in die prys.  Kry AFSLAG op meer as een program bestellings! 

(bv. spaar 20% as jy al 3 programme gelyktydig bestel

Kontak my ook gerus as jy meer as een kind het om slegs nog Werkboeke te bestel.