Fonetiese lees metode, maw alle klanke en klankkombinasies word geleer.
Selfvertroue word gebou deurdat kind lees sodra hy ‘n nuwe klank of kombinasie geleer het.
Alle voorbereidingswerk is reeds gedoen.
10 jaar lank al ‘n bekende program in Suid-Afrika
Baie positiewe terugvoer en resensies
Leer klanke in eerste paar lesse.
Geen voorbereiding nodig nie. Maak die boek oop en doen die volgende bladsy!
Ouerhandleiding aan linkerkant, kind werkboek aan regterkant.
Leer klanke, diftonge, samestellings, dubbelklanke alles in een jaar!
Leer dit deur te hoor en te lees en te skryf.
Leesboekies oefen klanke wat geleer is in.
Heelwat gedigte en oorspronklike prente vir inkleur en pret,
Sluit die jaar af deur pragtige volkleur leesboekies te lees met hersiening van alles deur die jaar geleer!
Met Omvattend Afrikaans Graad 1 sal jou kind beter lees as wat jy kon verwag!
Koerierkoste (binne SA) is ingesluit in die prys. Kry AFSLAG op meer as een program bestellings!
(bv. spaar 20% as jy al 3 programme gelyktydig bestel)
Kontak my ook gerus as jy meer as een kind het om slegs nog Werkboeke te bestel.