Alles oor Afrikaans

Alles oor Afrikaans. Hulpbronne en wenke vir tuisskolers om hulle kinders Afrikaans suksesvol te kan leer. Kursus: 15-Minuut-Afrikaans. Afrikaanse taalreëls. Afrikaanse woordsoorte. Skryf beter Afrikaans, spel beter Afrikaans, praat beter Afrikaans.  Afrikaanse woordsoorte. Oulike Afrikaanse stories wat tuisskolers gerus kan lees. Afrikaanse gedigte. Afrikaans is pret. Gebruike die regte benadering tot die vak om die beste resultate te verseker.






Moedertaal
Wat is die een ding wat jy moet doen as jy nie jou kinders se toekoms met tuisleer wil opmors nie? Leer hulle in hulle moedertaal. Vir so lank as moontlik. Hier is vyf redes hoekom die keuse om jou kinders in julle moedertaal te leer die grootste, grootste guns is wat jy jou kinders ooit sal bewys.

Die één ding wat jy moet doen as jy nie ...



Terugvertel
Terugvertel (narration in Engels) is wanneer leerders in hulle eie woorde vertel wat hulle kan onthou en verstaan oor die leerinhoud waarvan hulle so pas gehoor het. Terugvertel het twee groot voordele. Dit help jou kinders: • beter onthou wat hulle geleer het • beter verstaan wat hulle geleer het

Hoe om die tegniek van terugvertel met vrug te gebruik



ouer Afrikaanse boeke
Waar kry mens van die wonderlike ouer Afrikaanse boeke op ons leeslys in die hande? Dis ʼn vraag wat ek die afgelope tyd baie keer gekry het. Ek het bietjie gaan kersopsteek by ʼn paar ander ma’s om te hoor waar hulle die boeke opgespoor het. Ek hoop een of […]

Probeer hierdie vyf plekke as jy van die ouer Afrikaanse ...



5 Platsakplanne vir Afrikaanse tuisskoolma's
As jy so pas begin tuisskool het en skielik met net een inkomste oor die weg moet kom, kan dit vir jou voel of die geldjies net vloei en vloei met al die boeke en programme wat jy skielik moet koop. Hier is ʼn paar Afrikaanse hulpbronne vir tuisskolers wat […]

5 Platsakplanne vir tuisskoolma’s