Kry elke week ’n bietjie inspirasie


 

As jy nie weet of jy kom of gaan nie | As jy sommer net moedeloos voel | As jy net wil hoor jy is nie alleen nie

 

Teken in op my poslys en kry elke week ’n vriendelike briefie in jou e-posbus

 

“Ek het nooit gedink ek sou dit sê nie, maar Marisa se e-posse het so rustige uitwerking op my. (Altyd gedink eposse is emosieloos, so robotagtig.)

So asof dit vir my moed gee, en weer laat besef ek is nie die enigste ouer wat deur tuisonderrig struikel nie.

Mens voel soms onseker en wonder of jou kind op die standaard is wat verwag word. Verduidelik jy die wiskunde op die regte manier? Vorder jou kind ooit?

Dan kom daar daardie onverwagse epos van Marisa as, en dit voel of daar lig is in die tonnel.” – Tuisskoolma