4 Boeke vir jonger lesers op die leeslys Afrikaanse tuisskolers. Lees meestal stories voor. As jy Afrikaans is, lees Afrikaanse stories. Boeke vir jonger lesers
Lekkerleesboeke is dikwels die poort waardeur trae lesers by moeiliker boeke kan uitkom. Maar lekkerleesboeke het ook ander voordele. Hou dadelik op om skuldig te voel oor lekkerleesboeke
Lewende boeke. Boeke wat mens nie kan neersit nie en wat jou boei en ʼn hele nuwe wêreld vir jou oopbreek. Nie saai of droog soos ’n ensiklopedie nie. Waar kry mens lewende boeke in Afrikaans?
Klassieke, vertaalde boeke stel Afrikaanse lesers bekend aan die wêreld se grootste letterkunde. Te platsak om om die wêreld te reis? Klassieke, vertaalde ...
My gunstelingstorie in Afrikaans is Stories van Rivierplaas. Dis van die beste boeke wat ooit in Afrikaans geskryf is. Lees hoekom ek so sê. Fluit-fluit, my gunstelingstorie is…nooit uit nie
2 Met SA se leesvermoë wat so bedroewend lyk, is hier 'n ander kyk na maniere waarop tuisskolers hul kinders se leesbegrip kan verbeter. O wee, ons nasie se leesbegrip is vrot …
2 As daar een ding is wat Afrikaanse tuisskoolma’s opgewonde maak, is dit boeke. Ons Afrikaanse leeslys gaan 'n PDF tabel wees, wat gereeld bygewerk sal word. Boeke, boeke, boeke … Afrikaanse leeslys vir tuisskolers