My Aanlynkursusse


15-Minuut-Afrikaans het al meer as 450 baie gelukkige gebruikers.
En dis wat van hulle oor  dié kursus te sê het:

“Ons het die vorige jaar ‘n stel Afrikaanse skoolhandboeke na die eerste kwartaal weggegooi … Ek was op soek na iets wat my dromer-storiemaker sou geniet. 15-Minuut-Afrikaans was die antwoord.”

“15-Minuut-Afrikaans is kort, dit daag mens uit om regtig te dink én jy dit brei woordeskat uit.”

“Dis so min werk, maar my kinders vorder regtig.”

Kyk na hierdie video oor 15-Minuut-Afrikaans

Hoe eet ’n mens ’n olifant? Happie vir happie!
En hoe leer mens opstelle skryf? Stappie vir stappie!

In hierdie 2-in-1-pakket leer jou kinders ’n raamwerk vir opstelle wat hulle vir altyd en altyd gaan gebruik. In hulle studies, maar ook in hulle beroepslewe.

Hulle leer ook van meer as 30 verskillende styltegnieke waarmee hulle ook hulle sinne kan laat sing.

Kyk hier na ’n video oor SKRYF!

Hoe weet jy jou kind is “op standaard”?

Op standaard

Beplan jou tuisskooljaar beter.

Laai hierdie gratis werkboek af wat jy kan deurwerk om seker te maak jy gee hierdie jaar aandag aan al 16 hierdie belangrike aspekte.

My privaatheidsbeleid

Gemorspos is ’n pyn. Jy kan dus op enige stadium weer afteken as jy wil. Powered by ConvertKit