Kyk so na die webinaar oor taalwerk


DIe ideale tuisskooldag? Kry doenbare doelwitte, haal hulle elke dag en sien stadig maar seker jou sukses. Omhels die vryheid wat tuisskool jou bied.

Hoe lyk jou ideale tuisskooldag?






Baie mense vra hulle self af of hulle tuisskool sal kan bekostig as ma moet ophou werk. Laat hierdie tuisskoolma jou inspireer met al haar planne.

Hoe kan ek tuisskool bekostig?








Om poësie uit ons koppe te leer, het geweldige voordele. Hier is 10 van hulle: van beter taalbegrip tot meer selfvertroue om voor mense op te tree.

Poësie: 10 redes om dit te leer


2
Annamarie de Villiers, tuisskoolma en opgeleide terapeut,  gee ‘n  verfrissende samevatting van  die 7 beginsels om suksesvol en skoollos te kan tuisskool. Sy praat onder andere oor hoe belangrik speel is en bly, maar ook dat mens kinders by grootmenswerk moet betrek.  Hou ook rekening met jou kind se uniekheid. […]

Skoollos: 7 Beginsels om dit suksesvol te kan doen