“Black Friday” spesiale aanbod



Hoe gaan die suksesvolles van 2030 lyk?

Hoe maak ek seker my kind is een van hulle?


Die mense wat oor 10 jaar gaan uitstyg gaan hulle wees wat weet hoe om hulleself te leer.


Berei jou kinders voor vir hierdie toekoms deur hulle te tuisskool.


By oolfant.com glo ek tuisonderwys moet makliker en lekkerder as skool wees, maar moet beter resultate gee. Baie beter.


Oolfant se aanlyn kursusse help jou om self ʼn lewenslange leerder te word, sodat jy jou kinders met gemak en sukses in lewenslange leerders kan omskep.

So stuur jy hulle met die geweldige voorsprong dat hulle hulself enigiets kan leer die wêreld in. En verseker jy hulle word van suksesvolles van 2030.


Vir “Black Friday” het oolfant ʼn spesiale aanbod waar jy bykans R1500 kan bespaar as jy al 6 oolfant kursusse gelyktydig aankoop.


Hierdie aanbod geld net tot middernag van 30 November 2019.