Voorwaardes


 

Voorwaardes en bepalings:

Welkom by oolfant.com. As jy voortgaan om rond te blaai en hierdie webwerf te gebruik stem jy in dat jy sal hou by die volgende voorwaardes van gebruik, wat saam met ons privaatheidsbeleid oolfant.com se verhouding met jou met betrekking tot hierdie webwerf bepaal.

Die term oolfant.com of “ons” verwys na die eienaars van hierdie webwerf. Die terme ‘jy’ en ‘jou’ verwys na die gebruiker van ons webwerf. Die gebruik van hierdie webwerf is onderhewig aan die volgende voorwaardes:

Die inhoud van die bladsye op hierdie webwerf is slegs vir algemene inligting en gebruik bedoel. Dit kan sonder kennisgewing verander word.

Nie ons of enige derde party verskaf enige waarborge nie oor die akkuraatheid, tydigheid, prestasie, volledigheid of toepaslikheid van die inligting en materiaal wat op hierdie webwerf vir enige spesifieke doel aangebied word. Jy erken dat die inligting en materiaal onakkuraat kan wees of foute kan bevat en ons stel ons uitdruklik vry van enige aanspreeklikheid vir sulke onakkuraatheid of foute sover as wat die wet so ver as moontlik toelaat.

Jy gebruik hierdie inligting op jou eie risiko en ons is geensins aanspreeklik nie. Dis jou eie verantwoordelikheid om seker te maak dat enige produkte, dienste of inligting wat deur hierdie webwerf beskikbaar is, aan jou spesifieke vereistes voldoen.

Van tyd tot tyd verskaf hierdie webwerf skakels na ander webwerwe. Sulke skakels is daar vir jou gerief om verdere inligting te verskaf. Op geen wyse is hulle ʼn aanduiding dat ons die webwerf onderskryf nie. Ons het ook geen verantwoordelikheid oor die inhoud van die webwerf waarheen geskakel is nie.