Matriek vir tuisskolers



Tuisskoolma, Elbie Kits, wie se kinders matriek suksesvol deur Impaq voltooi het, antwoord 10 van die vrae wat jy dalk nog altyd oor ’n Impaq matriek wou gevra het.

10 Vrae oor Impaq


Matric options for South African homeschoolers: 1. Curriculum provider 2. Cambridge 3. GED 4. Technical matric 5. Life itself 6. Adult matric

Matric options for SA homeschoolers



Shirley Erwee, ‘n tuisskoolma wat ander tuisskolers baie suksesvol help om voor te berei vir die GED® beantwoord 10 vrae oor hoe om vir dié eksamen voor te berei.  Veral hoe Afrikaanse tuisskolers dit moet doen. Lees ook hierdie artikel wat Shirley ook oor die GED® geskryf het. Sy gee […]

10 Vrae oor hoe om vir die GED® eksamen voor ...


Hierdie toneeltjie uit The Wizard of Oz was nog altyd vir my baie snaaks. Miskien omdat dit ‘n goeie les oor matriek vir tuisskolers is. Die towenaar is aan die woord oor die dilemma van die breinlose voëlverskrikker: “Enigeen kan ‘n brein hê. Dis sommer ‘n alledaagse ou gebruiksartikel … […]

Matriek: die 5 moontlikhede vir SA tuisskolers


ambagsopleiding tuisskool 3
Klink dit dalk soos jou kind? Of soos ‘n kind wat jy ken?  “My kind hou glad nie van skool nie. As hy moet skryf, is hy sommer net moeg en stadig. Wanneer ons “klassies” van die dag klaar is, kan hy nie vinnig genoeg werkswinkel of garage toe gaan om […]

Kom ons raak tegnies, want my kind wil met sy ...