Hoe leer ek my kind lees en skryf?


Terugvertel
Terugvertel (narration in Engels) is wanneer leerders in hulle eie woorde vertel wat hulle kan onthou en verstaan oor die leerinhoud waarvan hulle so pas gehoor het. Terugvertel het twee groot voordele. Dit help jou kinders: • beter onthou wat hulle geleer het • beter verstaan wat hulle geleer het

Terugvertel — gebruik dit só