Hoe leer ek my kind lees en skryf?






Goeie Afrikaanse stories
Lees, voorlees óf selflees, bly die belangrikste ding wat jy en jou kinders moet doen om seker te maak hulle Afrikaanse taalkennis ontwikkel goed. Daarvoor het mens goeie Afrikaanse stories nodig.

Fluit-fluit, my storie is…nooit uit nie


Ek hou nie van skryf nie. Wel, nie met pen en papier nie. As ek skryf, lyk dit of ’n dronk krap oor die bladsy geloop het. In matriek was my ma doodbenoud ek gaan nie gaan deurkom nie, want niemand sal kan lees wat ek geskryf het nie. Waar […]

Pen en papier steeds die beste manier


Die duurste tikfoutjie wat nog ooit gemaak is? Waarskynlik die ene wat iemand van NASA in 1962 gemaak het toe hy per ongeluk ’n dwarsstrepie uit rekenaarkode weggelaat het. Die rekenaarkode was bedoel om die Mariner I vuurpyl verby Venus te laat vlieg om foto’s van die planeet te neem. […]

10 Sinne wat die meeste mense laat neerslaan. Kan jy ...



2
Jy het jou kinders in die skool gehaal, want hulle was oorwerk en het skool gehaat. Jy het so baie gehoor van die tuisskool-voorsprong en dat tuisonderwys meer ontspanne is. Tuisgeskoolde kinders, so het jy ook gehoor, vaar boonop akademies beter as skoolkinders.  ʼn Paar maande later tref die werklikheid […]

Leer jou kinders só om toesprakies af te steek


2
Rosa Scheepers, skepper van My Afrikaanse Avontuur, skryf hierdie week oor hoe sy die begindae (én die later dae) van leer lees sien.  Ek onthou so goed hoe ek taal as ’n kind ervaar het. Dit was vir my baie opwindend. Al die maniere wat klanke, woorde en sinne aanmekaar […]

So jy wil jou kind leer lees? Vergeet van die ...


ʼn Verslag het uitgekom waarin Suid-Afrikaners se leesvermoë bedroewend lyk. Erg bedroewend. Dit blyk dat 80% van graad viers nog nie kan lees nie. Die verwyte en beskuldigings vir oorsake van dié swak prestasie word heen en weer geslinger.  Ek gee graag ʼn ander perspektief gee hoekom mense se leesbegrip nie […]

O wee, ons nasie lees vrot …



Janet Kieswetter, tuisskoolma van vyf meisiekinders, vertel hierdie keer van die paadjie wat sy en haar negejarige met disleksie stap. Ek stel haar graag aan die woord: Disleksie Fase 1 — Ek kry hond se gedagte Toe my negejarige nog steeds net op ‘n Graad 1 vlak kon lees, het ek […]

Ek dink my kind het disleksie. Wat moet ek doen?


leer lees
Baie nuwe tuisskoolma’s wonder of hulle dit gaan regkry om self hulle kinders te leer lees en skryf.  Soos een ma vir my skryf: “My kind wil graag leer lees, maar ek het nie ʼn idee hoe om haar te leer nie.” En ʼn ander een: “J is veronderstel om volgende […]

Hoe leer ek my kind lees en skryf?