’n Meer ontspanne tuisskooldag














In die goeie ou dae toe ons nog met ’n karavaan gaan vakansie hou het, slaap ons een jaar by die Gariepdam oor. Een van die lekkertes van kamp is dat mens nader is aan alles – behalwe die toilette! Nader aan die natuur, nader aan ander mense. Vir ons […]

’n Pa moet sy werk speel-speel doen


Elke tuisskoler moes al die volgende vrae antwoord: “Maar hoe gaan jou tuisgeskoolde kinders ooit die REGTE LEWE leer ken?” “Maar wat van hulle sosialisering?” “Kom julle ooit uit?” Hierdie artikel wil verduidelik wat REGTIG in tuisskolers se sosiale lewens aangaan. Die sosiale lewe van tuisskolers: ’n tipiese dag Kom […]

Is tuisskolers kluisenaars?


Die redes hoekom mense tuisskool is legio en wyduiteenlopend. Maar hoe langer ma’s gewoonlik tuisskool, hoe meer besef hulle tuisonderrig is waarlik ontwerperonderwys wat hulle kan aanpas tot dit PRESIES by hulle en hul kinders se behoeftes aanpas. Kom ons begin met ’n situasie wat vir die meeste tuisskoolma’s baie bekend […]

Hoe lyk jou ideale tuisskooldag?



2
As jy aan julle tuisskoolreis dink soos die vlieënier van ’n vliegtuig aan sy reis sou dink, kan dit jou help om meer in beheer te voel. Veral as jy boonop vooraf ’n behoorlike vlugplan opgestel het en weet wat julle uiteindelike bestemming gaan wees. Nes ’n vliegtuig net spoed […]

Suksesvolle tuisskool: ʼn 5-punt-plan


Ondersteuning
Dis menslik om voor te gee dit gaan beter met jou as wat dit regtig gaan en om ʼn Facebook-fasade voor te hou. En hier is tuisskoolma’s geen uitsondering nie. Dus kan dit baie keer vir jou lyk of al die ander ma’s en hulle kinders so goed vaar. Jy […]

Laat sak jou Facebook-fasade (maar net by jou vriende)