Afrikaans



Goeie Afrikaanse stories
Lees, voorlees óf selflees, bly die belangrikste ding wat jy en jou kinders moet doen om seker te maak hulle Afrikaanse taalkennis ontwikkel goed. Daarvoor het mens goeie Afrikaanse stories nodig.

Fluit-fluit, my storie is…nooit uit nie


Die duurste tikfoutjie wat nog ooit gemaak is? Waarskynlik die ene wat iemand van NASA in 1962 gemaak het toe hy per ongeluk ’n dwarsstrepie uit rekenaarkode weggelaat het. Die rekenaarkode was bedoel om die Mariner I vuurpyl verby Venus te laat vlieg om foto’s van die planeet te neem. […]

10 Sinne wat die meeste mense laat neerslaan. Kan jy ...



2
Jy het jou kinders in die skool gehaal, want hulle was oorwerk en het skool gehaat. Jy het so baie gehoor van die tuisskool-voorsprong en dat tuisonderwys meer ontspanne is. Tuisgeskoolde kinders, so het jy ook gehoor, vaar boonop akademies beter as skoolkinders.  ʼn Paar maande later tref die werklikheid […]

Leer jou kinders só om toesprakies af te steek